Quantcast
Channel: Nuus – Kyknet
Browsing latest articles
Browse All 357 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Talle nuwe gesigte in Suidooster

Die mense van Ruiterbosch en hul intriges sorg vir spanningsvolle kykvermaak in die kykNET-sepie Suidooster, en daar is nou talle nuwe intrekkers in dié fiktiewe Kaapse woonbuurt. Só het kykers onlangs...

View Article


Vuil Wasgoed in vollengte rolprent omskep

Vuil Wasgoed, wat in 2014 as beste kortfilm by kykNET se Silwerskermfees aangewys is, is een van die dae ’n vollengte rolprent! Vuil Wasgoed is geskryf deur Bennie Fourie en word vervaardig deur Danie...

View Article


Ons Sprokiesbruilof: Mannoline en Giovano

Mannoline en Giovano se drome word waar in vandeesweek se episode van Ons Sprokiesbruilof! Die ontmoeting Mannoline Hoffman (25) en Giovano Fourie (29) het mekaar in 2013 ontmoet. Giovano het iemand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Classics is Groot 2017 is hier!

Classics is Groot, deur die vervaardigers van die gewilde Afrikaans is Groot-konsert, is verlede jaar vir die eerste keer gehou. Vanjaar is Classics is Groot terug in Pretoria op 23 en 24 Junie 2017,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons Sprokiesbruilof: ’n Lang makietie

Mannoline Hoffman (25) en Giovano Fourie (29) se sprokiesdag word in vandeesweek se episode van Ons Sprokiesbruilof ’n werklikheid. Eerste op die paartjie se lys van doendinge voor die groot dag is ’n...

View Article


Dis tyd vir drama op kykNET&kie

kykNET&kie-kykers vra gereeld vir meer Afrikaanse dramas en daarom bring ons vir julle drie nuwe dramas net in April: Vlug na Egipte, Terug na Egipte en Die Boekklub 1. Een van die beste én...

View Article

Beleef opwindende debuutwerk by die 23ste KKNK

“Die program van die 23ste KKNK beloof vanjaar ’n belewing vir almal, met opwindende debuutwerk in alle genres en gewilde produksies van ander speelvakke wat vir die eerste keer in die Klein Karoo te...

View Article

Saftas 2017: kykNET wen groot!

Die film Sink het ’n rits Saftas losgeslaan. Die wenners van die 2017-Suid-Afrikaanse rolprent- en televisiepryse (Saftas) is op 16 en 18 Maart in Sun City bekendgemaak. Baie geluk aan al die benoemdes...

View Article


Ons Sprokiesbruilof: Christo en Ella

Ella Hiles (31) van Pretoria trou in vandeesweek se episode van Ons Sprokiesbruilof met haar eerste liefde, Christoffel Jansen van Vuuren (33). Die ontmoeting Ella was 13 jaar oud en Christo 15 toe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons Sprokiesbruilof: Eerste liefdes

Ella Hiles (31) en Christoffel Jansen van Vuuren (33) van Pretoria is eerste liefdes. Hulle was maar 13 en 15 jaar oud toe hulle vir die eerste keer gekys is en al het die lewe vreemde draaie met hulle...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 357 View Live